Strepies Van Wyk
5 Boy Auret Crescent,
L'Agulhas, 7287
Pragtige Uitsigte oor die See en Berg in Rustige Agulhas naby die Mees Suidelikste Punt van Afrika.
Hierdie erf is geleë in die gesogte Agulhas-gebied naby ’n spog Laerskool, ’n pragtige see swembad and staproete, die rotspoele en natuurlik die mees Suidelikste Dorp.
Die 751 m2 grondstuk is perfek geleë vir dié wat van die natuur en buitelewe hou.
Die erf is hoog op 'n heuwel geleë, met die berg as agtergrond.
Dit is ook in 'n stil doodloopstraat, weg van die gedruis van die dorp. Dit maak dit die ideale plek om te ontspan, terwyl jy steeds naby al die geriewe is wat jy nodig het.
Die erf is groot genoeg vir selfs die mees ambisieuse planne. Jy kan jou droomhuis hier bou.
Die middagson skyn ook pragtig op die erf, wat dit 'n perfekte plek maak om die buitelug te geniet.
As jy op soek is na 'n pragtige en rustige plek om jou huis te kom bou, is hierdie erf beslis die oorweging werd. Dit is een van die laaste oop erwe in die gebied.
Land Size 751m²
ABOUT STREPIES
Having been in the real estate business for the past 26 years, Strepies has also won numerous national awards and she and her sales team are by far the dominant players in the Cape Agulhas property market.
Buying or selling a property is a big decision to make and Strepies prides herself in providing all her clients with the best service and strives to ensure that all property related transactions are handled professionally. Nothing provides more satisfaction than introducing a buyer to the perfect property.
The awards that Strepies has earned include several National Top Agent of the Year accolades from her previous group as well as a Business Woman of the Year award in the small business category from the Afrikaanse Handelsinst (AHI). She and her team have also scooped many Top Country Office trophies and have for many years been among the five top-performing agencies nationally, even though their main competitors are agencies operating in metropolitan markets.